Hier is Troy Pohlman wie se blou kleertjies perfek by sy blou fietsie pas.
Die leerlinge het plastiek proppies gebring om te skenk vir Vita Nova, ’n huis vir gestremde persone.
Die skool is steeds hard besig om proppies in te samel.
Leerlinge het plastiek proppies ingesamel vir Vita Nova, ’n huis vir gestremde persone.
Danica van der Merwe op haar fietsie met die belangrike noodnommer,10111, op haar plakaat.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.