EntertainmentLifestyle
Sien Karlien in aksie op Barnyard se verhoog
Alombekende Afrikaanse sangeres Karlien van Jaarsveld maak binnekort haar verskyning op die Barnyard verhoog, by Emperors Palace.

Hierdie gesellige vertoning vind plaas om 8nm op 23 Julie.
Haar nuutste album, My hartjie, is vroeër vanjaar vrygestel.
Kyk hier na die musiekvideo van die titelsnit My Hartjie:



