Local newsNews
Het jy Kojak dalk gesien?
Lizette Peyper se Sun Conure voeltjie het op Sondag, 29 Maart, omstreeks 5.15nm, weggevlieg en is steeds verlore.
Kojak het in die omgewing van Raven Glen, Westwood Villas en Westwood Spar, Beyers Park, gevlieg.
Sy is ongeveer sewe jaar oud.
Indien jy vir Kojak gesien of opgespoor het, skakel vir die Advertiser by 011 916 5340, om Peyper se kontaknommer te bekom.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



