NewsSchool sportSchoolsSport
Taai stryd vir EG Jansen teen Monument
Die Hoërskool Dr EG Jansen het die afgelope naweek (21 Maart) in sy derde groep-wedstryde van die Tuks Skole-reeks teen Hoërskool Monument te staan gekom, op Monnas se velde.

Die volledige uitslae is as volg (EG Jansen resultate eerste, gevolg deur Monument):
Rugby
Eerstespan 8-18, tweedespan 26-29, derdespan 0-18, o-16A 17-17, o-16B 12-15, o-15A 11-41, o-15B 0-52, o-14A 10-15 en o-14B 5-42.
Netbal
Eerstespan 29-36, o-17A 8-22, o-16A 7-34, o-15A 16-13 en o-14A 9-20.
Dogtershokkie
Eerstespan 1-1, tweedespan 0-2, o-16A 1-2, o-15A 0-2 en o-14A 0-0.
Seunshokkie
Eerstespan 2-5 en o-14A 0-0.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



