Jean-Dray Parkinson (links), Bheki Khumalo en Jeandre Kruger, van die Laerskool Goudrand, is gekies om deel te neem aan die eerste rondte van die o-13 Valke-rugbyproewe. Die proewe vind aan die einde van Maart plaas, op die Hoërskool Oosterlig se sportvelde.
Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.