NewsSchools

Oosies woon PWC-ontbyt in Sandton by

Graad 12 rekeningkunde leerlinge van die Hoërskool Oosterlig het onlangs die Price Waterhouse Coopers (PWC)-ontbyt in Sandton bygewoon.

Van die gaste het onder andere, Nhlanhla Nene (Minister van Finansies) en Paul de Chalian (PWC hoof van belasting vir Afrika) ingesluit.

Die spoggeleentheid was in die vorm van ’n ontbyt in Sandton.
Die spoggeleentheid was in die vorm van ’n ontbyt in Sandton.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button