GalleriesNews galleries
Gerhard Ferreira, ’n blinde, gesels met die Oos-Rand Sakevroue (1)
Die wêreld is nog altyd besaai met negatiewe stereotipes teenoor die blinde gemeenskap. “Julle vra julself seker af: wat kan ’n blinde ons van besigheid vertel,” het Gerhard Ferreira by die eerste Oos-Rand Sakevroue vergadering van 2015, 11 Februarie, gesê. Ferreira, ’n blinde persoon, vertel dat blindes ook besighede bedryf en suksesvol wil wees.



















