Community galleriesGalleries

’n Anderse Valentynsdag by die Live Arts Little Theatre (2)

Die Live Arts Little Theatre (LALT) het vanjaar iets nuut en anders probeer op Valentynsdag. Teatergangers het die geleentheid gehad om ’n piekniek te geniet, terwyl hulle vermaak word deur die klanke van Wynand en Lindi Delport, die Afrikaanse pop en country duo Anders.

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button