As gevolg van die moeilikheidsgraad van hierdie vak, was daar ongeveer slegs nege leerders by die skool wat Ekonomie aangepak het.
Die tweede Ekonomie vraestel sal op Dinsdag, 11 November, geskryf word.
Hier is wat die leerders oor vandag se vraestel te sê het.
Simone Scharriighuisen en Dirk Coetzee: Dit was ’n baie moeilike vraestel, ons hoop maar vir die beste vir aan die einde van die jaar. Ons beveel nie aan dat iemand Ekonomie as ’n vak vat nie.”Ek huil sommer,” sê Simone.
In die viedeo praat Melissa Coetzee, Christine Terblanche en Cathleen Tellis van hul ervaring. – @IschkeBoksburg
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.