Local newsNewsSchools
Speelkamer by kliniek kleurvol verreik
John Dory’s, PNA en Hoërskool Oosterlig het kragte saamgesnoer om die speelkamer van die Pediatriese-afdeling van Dalview Kliniek in ’n droomwêreld vir siek kinders te omskep

Kunssinnige leerlinge van die skool, onder leiding van die kuns onderwyseres Sheree Pornalis, het die speelkamer van die Pediatriese afdeling in ’n kunswerk omskep in ’n poging om siek kinders se lewens op te helder.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



