NewsSchools

Ondersteun boeremark by skool

As deel van ’n fondsinsamelingsprojek om ID kaarte vir die leerlinge van Laerskool Concordia te bekom, hou die skool ’n boeremark by die skool op Erfenisdag, Woensdag, 24 September, vanaf 9vm tot 4nm.

Kom geniet die dag met heerlike kosstalletjies, handgemaakte kunswerke en vele meer.

Vir meer informasie, kontak hanlie_geldenhuys@yahoo.com. – @IschkeBoksburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button