Local newsNews
Vier vrouedag saam met Kowa Pienaar Tehuis
Die Kowa Pienaar Tehuis nooi die gemeenskap, mans en vroue, om op 9 Augustus deel te wees van hul Vrouedag vieringe, by die Live Arts Little Theatre.

Die geleentheid, wat tussen 2nm en 4nm sal plaasvind, sal bestaan uit voorlesing en verskeie kunsitems wat deur Live Arts Little Theatre studente opgevoer sal word.
’n Gasspreker sal ook die gaste toespreek.
Alle fondse wat ingesamel word gaan aan die tehuis.
Vir enige navrae, skakel die tehuis by 011 916 1262, of die bestuurder, Dawie Lee, by 082 564 5570. – @IschkeBoksburg
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



