
Die kontrakteurs het uitgekom en ’n groot gat gegrawe op 15 Junie.
Volgens Bouwer het die kontrakteurs die gat net so gelos en nie die waterpyp vervang of herstel nie.
Daar word verneem dat water al vir die afgelope maand in die straat afvloei. Teen die tyd van publikasie, het die Advertiser nog nie terugvoer van die metro ontvang nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



