Hier te sien, tydens die geleentheid, is (van links): Madeleine van Baalen (organiseerder), Krystal-Lee Lange, Erina Bredenhand (organiseerder), Courteney Abrie, Arliene van Wyk (organiseerder) en Amorè van Baalen.
Daar was 65 debutante wat aan hierdie projek deelgeneem het, en hulle het vanjaar R233 000 vir hul skool ingesamel.
Die drie leerlinge wat die meeste geld ingesamel het is (van links): Krystal-Lee Lange (derde), Courteney Abrie (eerste) en Amorè van Baalen (tweede). – @IschkeBoksburg
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.