MunicipalNews

Probleem met riool spoedig opgeklaar

Vir twee weke lank het riool op die perseel van Avlock International in Paul Smit Straat, Anderbolt, ingevloei.

Volgens een van die personeellede was dit van so ’n aard dat van die werkers daarvan begin siek word het.

Nadat die Advertiser die probleem met die metro opgeneem het, het hulle spoedig op die versoek reageer.

“Die riool blokkasie was opgeklaar, skoongemaak en ontsmet op Vrydag, 9 Mei,” sê waarnemende metro woordvoerder, Themba Gadebe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button