Local newsNews
Cross Fire konferensie
Enon familie kerk nooi almal in Boksburg om deel te wees van hul spesiale Cross Fire konferensie vanaf 14 tot 20 April.

Dr Sam de Lange sal die konferensie lei.
Daar sal verskeie temas gedurende hierdie konferensie bespreek word.
Die konferensie sal by die kerk op die hoek van Milkwood en Mimosastrate, Van Dyk Park, plaasvind.
Vir verdere inligting, kontak de Lange by 074 632 6454 of die kerkkantoor by 011 915 8238.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



