In totaliteit is daar 130 onderskeidings wat deur 166 matrikulante behaal is.
Die toppresteerders is:
* Marike Kanfer: Afrikaans huistaal, Engels eerste addissionele taal, wiskunde, lewensoriëntering, fisiese wetenskap, lewenswetenskap, rekeningkunde en wiskunde 3.
* Jaco Faber: Afrikaans huistaal, Engels eerste addissionele taal, wiskunde, lewensoriëntering, geskiedenis, rekenaartoepassingstegnologie, rekeningkunde en besigheidstudie.

* Charmaine Buys: Afrikaans huistaal, Engels eerste addissionele taal, wiskunde, lewensoriëntering, fisiese wetenskap, ingenieursgrafika en wiskunde 3.

* Landré Herman: Engels eerste addissionele taal, wiskunde, lewensoriëntering, fisiese wetenskap, geografie en rekeningkunde.

* Arisa Jansen van Rensburg: Afrikaans huistaal, Engels eerste addissionele taal, lewensoriëntering, geskiedenis, toerisme en drama.

* Johan Nel: Engels eerste addissionele taal, wiskunde, lewensoriëntering, fisiese wetenskap, lewenswetenskap en geskiedenis.
* Yolandi van den Heever: Afrikaans huistaal, lewensoriëntering, geskiedenis, toerisme en drama.
* Vanblerk Havenga: Engels eerste addissionele taal, wiskunde, lewensoriëntering, fisiese wetenskap en besigheidstudie.
* Leandri Badenhorst: Afrikaans huistaal, Engels eerste addissionele taal, wiskunde geletterdheid en lewensoriëntering.
* Chane Pretorius: Engels eerste addissionele taal, lewensoriëntering, rekenaartoepassingstegnologie en besigheidstudie.



