Local newsNews

Boekverkope by DBV

Die Diere Beskermingsvereniging (DBV), Boksburg, doen ‘n versoek aan die gemeenskap om hul boekverkoping op Saterdag, 9 November, te ondersteun.

Die verkope sal vanaf 9vm tot 3nm plaasvind.

Die “Pancake King”, wie, volgens die Guiness Book of Records, die rekord hou vir die meeste pannekoeke wat op een slag gebak is volgens die Guiness Book of Records, sal ook help met fondsinsameling.

Besoek die DBV Boksburg in Railway Straat of skakel 011 916 5906/7.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button