Local newsNews
ATKV Dames hou ‘n proe-tee oggend
Die ATKV Dames van Boksburg het 'n giggel proe-tee op 28 September aangebied.
Die tee was ‘n inisiatief om fondse vir Huis CJ Bothma se Kersfeespartytjie in te samel.
Die dames is deur Jaco van Staden vermaak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



