
Die skool het vir die eerste keer in hulle geskiedenis vir ‘n Beeldtrofee finaal gekwalifiseer en het gelykop met 22–22 teen Hoërskool Ben Viljoen in Groblersdal gespeel.
Hierdie span het ook die Super 12-reeks en die Valkeliga gewen.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



